Gr.2 kwartaal 1 pakket
$ 9.30
- Gr.2 kwartaal 1 Lewensvaardigheid pakket bestaan uit 12 temas teen R170 (spaar R100): 1. Wat het ons nodig om te leef: – Verskillende kossoorte vir groei, energie en gesondheid – Water – waarom ons water benodig en waterbronne – Lug – skoon lug – Sonlig – beskerming teen die son 2. Ek en ander: – Vriende – kenmerke van ‘n goeie vriend – Mense by die skool – Mense by die huis – Boelie – Hierdie tema is apart te koop: Boelie – Karoo Kiddies 3. Almal is spesiaal: – Mense is dieselfde en ook verskillend – Apparate wat mense help – Maats met gestremdhede 4. Gesonde leefstyl: – Gesonde leefstyl 5. Godsdienstige en ander spesiale dae – Godsdienstige en ander spesiale dae







