Gr.1 kwartaal 3 – Pakket
$ 9.30
- Gr.1 kwartaal 3 Lewensvaardigheid pakket sluit in: – Mense in ons gemeenskap – Plekke in ons gemeenskap – Maniere en verantwoordelikhede – Troeteldiere (Versorging van troeteldiere, DBV, Dieresalon, Soorte troeteldiere) – Bome, plante en sade (Skuiling, kos, skadu, lewensiklus van die boontjieplant, wat ‘n plant nodig het om te groei, waaruit bestaan ‘n plant) – Kos (Berging van kos, Waar kom kos vandaan, Gesonde en ongesonde kos en keuses) – Godsdienstige en ander spesiale dae







