Gr.1 kwartaal 2 pakket
$ 12.31
- Gr.1 kwartaal 2 Lewensvaardigheid pakket bevat die volgende temas: ◘ Dele van my liggaam ◘ Dele van my liggaam wat ek nie kan sien nie ◘ Funksies van liggaamsdele ◘ Godsdienstige en ander dae ◘ Hou my liggaam veilig ◘ My gesin ◘ My vyf sintuie ◘ Omgee vir mekaar by die huis ◘ Veilige en onveilige plekke ◘ Veiligheid by die huis ◘ Wanneer om nee te se Kry ook die tema Verskillende tipe gesinne wat appart te koop is: Verskillende tipe gesinne – Karoo Kiddies







